Naam van werk | The Big Sleep |
---|---|
Afgeleide werk | The Big Sleep, The Big Sleep, Q92492208 |
Voorafgegaan deur | Perchance to Dream |
Opgevolg deur | Farewell, My Lovely, Perchance to Dream |
Form of creative work | roman |
Genre | noir fiction, misdaadfiksie |
Het uitgawe | The Big Sleep, Q126660275 |
Outeur | Raymond Chandler |
Uitgewer | Alfred A. Knopf |
Plek van publikasie | Columbia |
Land van oorsprong | Verenigde State |
Taal van werk of naam | Amerikaanse Engels |
Publikasiedatum | 1939 |
Ligging van verhaal | Los Angeles |
Pryse ontvang | Le Monde se 100 boeke van die eeu |
Karakters | Philip Marlowe |
Die groot slaap (oorspronklike Engelse titel: The Big Sleep) is 'n strakke speurverhaal deur Raymond Chandler, gepubliseer in 1939. Dit is die eerste roman waarin Chandler die karakter Philip Marlowe bekendstel. Die titel is 'n eufemisme vir die dood; dit verwys na 'n bepeinsing oor die "slaap van die groot slaap" in die laaste bladsye van die boek.
Die boek is twee keer verfilm: eers as die film noir The Big Sleep (1946), gevolg deur die hermaakte The Big Sleep (1978). In 1999 is die boek as 96ste van Le Monde se 100 boeke van die eeu aangewys. In 2005 is dit ingesluit in Time-tydskrif se "Lys van die 100 beste romans".[1]